Opti-Kidz & Teens Therapy Services cc. se studie metode kursus bied aan graad 4 tot 12 leerders die volgende:

Ondersoek en ontdek wat is jou unieke leerstyl; Leer studie metodes en -vaardighede wat by jou unieke leerstyl pas; Leer hoe om jou tyd reg te bestuur; Leer om stres te hanteer; Leer hoe belangrik eetgewoontes is. Ontvang praktiese wenke om jou huiswerk en studies te vergemaklik, byvoorbeeld korrekte liasering, hoe moet my studie lokaal uiteengesit word ens.; Verbeter jou selfvertroue

Our study method course offers children from grade 4 -12 the opportunity to discover their unique learning style and learn what study techniques to use. They will also be taught how to do time and stress management, what to eat while studying and how practical tasks like organising, can make studying so much easier.
www. readingskills.org.za
www.optikidz-teenstherapy.co.za
opti_study_courses001006.jpg
Follow Opti-Kidz & Teens Therapy Services cc. on facebook and twitter
opti_study_courses001005.jpg


Individual/Small group Study Method Courses Individuele/kleingroep Studie metode kursusse